Ons beleid by Karoovrou
Deursigtiheid en Omgee
Ons glo in deursigtigheid en omgee. Kyk gerus hieronder wat ons waarborg is aan jou.
Versendingsbeleid
Wat jy moet weet
Ons dui vir u aan, wanneer u uitteken, voor u betaal, wat u koste vir versending is.
Ons het onglukkig geen beheer oor die koerier nie, en daarom maak ons voorsiening vir 'n 5 werksdae afleweringstyd. Sou u die bestelling ontvang, open dit onmiddelik. Sou daar enige skade wees, stuur dit dan terug en ons vervang dit onmiddelik. Neem ook 'n foto van die skade en whatsapp dit na 0760168293, of e-pos dit na info@karoovrou.com
U Waarborg by Karoovrou
Ons beleid
Ons waarborg 'n hoë kwaliteit produk. Sou u ontevrede wees, laat ons onmiddelik weet en ons sal die produk by u laat oplaai, mits u nie meer as 15% van die produk gebruik het nie, waarna ons u geld sal teruggee, sodra ons die produk ontvang het.
U Privaatheid by Karoovrou
Vertrou ons met u inligting
U inligting word konfidensieel by ons gehou en sal met niemand gedeel word nie. U word beskerm deur die POPI wetgewing. Ons sal ook geen foto of skrywe deel of publiseer sonder u toestemming nie. U is welkom om met ons enige iets te deel wat die produk vir u gedoen het.