Vitamien C aanvulling, met Kalsiumarkorbaat as 'n gebufferde bron van vitamien C wat tot 90% vitamien C verskaf. Ondersteunend tydens verkoue, griep en ander virale infeksies. Bevat ook 'n natuurlike bioflavonoid as ondersteunende anti-oksidant wat die effektiwiteit van vitamien C tot 90% verhoog in die liggaam.
Karoovrou - C 60 kapsules
R109,00Price